af
Linda Friedland

Ag, Ma, whatever!

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar 'n regte en verkeerde manier om 'n tiener groot te maak?

As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is 'n praktiese gids van 'n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos:

Hoe jy met jou kind kommunikeer
Alkohol en dwelms
Bedorwe brokkies
Tieners en seks
Slegte maniere en ongeskiktheid
Swak prestasie op skool
Eetversteurings
Pornografie en die internet
This book is currently unavailable
184 printed pages
Original publication
2013
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)