af
Suzette Truter

Hoe gemaak met my dikmond kind?

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur.  Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • Beproefde wenke van ervare ouers.• ’n Indeling wat die soek na oplossings ’n plesier maak.
This book is currently unavailable
182 printed pages
Original publication
2012
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)