af
Izak de Villiers

Strooidak en toring

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Izak de Villiers noem homself ’n “anderster” Afrikaner. Hy is ook ’n anderster predikant, een wat op direksies van maatskappye gedien het en selfs lank redakteur was van ’n vrouetydskrif (Sarie) en ’n groot Sondagkoerant (Rapport). ’n “Ryklik geskakeerde lewe” noem Etienne van Heerden dit. Uit hierdie lewe vertel hy van ver plekke en vreemde gebeure, van uiteenlopende mense, mense uit alle stande wat hy raakgeloop het. Hy vertel van sy lewenslange worsteling as Afrikaner met die politiek van sy mense, ook in
sy verse. Dit terwyl hy homself “onbeskaamd konserwatief” noem. En dan weer op ’n dag ’n sterwende Katoliek se belydenis aanhoor. Hy spaar nie sy oordele oor ander se dade nie, veral nie van politici nie, maar hy staan ook erg krities teenoor homself en skryf, soos hy self sê, “sonder hoed of handskoen”. Die resultaat is ’n kyk op ’n belangrike tydperk
in die geskiedenis, ’n anderster kyk — ook na homself en ’n lewe van kritiese deernis met mense, van ’n politieke kritikus wat Tony Leon “’n ikonoklas op sy eie manier” noem, maar
iemand wat sy mense liefhet.
This book is currently unavailable
384 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)