af
Timothy Kieswetter

Gesonde seks

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Seks is belangrik. God het dit belangrik gemaak. Wat is 'n seksueel gesonde huwelik? Is dit nie waar dat, wanneer dit in die huwelik goed gaan, seks vanself gebeur nie? Ons almal weet mos wat om te doen wanneer die ligte afgaan… Maar gesonde seks in die huwelik is nié vanselfsprekend nie. As ons gesonde seks in ons huwelike wil geniet, gaan ons oor seks móét begin praat. Nie as 'n nagedagte of as 'n voetnota of as 'n afgerammelde onderwerp nie, maar as 'n hoofpunt van bespreking. Bekende Bybel— en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter wys jou hoe jy ook die vreugde van gesonde seks kan ervaar en voluit en met oorgawe kan liefh ê in jou huwelik. Met hierdie boek praat Timothy met elke mens op sy vlak — of jy nou konserwatief of oopkop is oor die tipe van goed. Timothy praat oor kwessies soos hoe God seksualiteit sien, seksrolle in 'n huwelik, orale seks, masturbasie, pornografie en sosiale media.
This book is currently unavailable
217 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)