af
Chris van der Merwe

Gesprek sonder einde

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Hieroor tree Chris van der Merwe op ’n baie toeganklike wyse in gesprek met sy lesers. Hy bespreek van die vrae wat ons gereeld pla. Hy praat oor die kerk en die mense om ons, oor ideologieë, oor dit wat ís en wat wás en wat kom. En hiervoor roep hy die Bybel, die Christelike tradisie asook C.S. Lewis en N.P. van Wyk Louw as getuies in. Soos enige hartgrondige, luisterende gesprek oor God, word ook hierdie een, onafwendbaar, ’n gesprek mét God.
This book is currently unavailable
186 printed pages
Original publication
2016
Publisher
Lux Verbi

Impressions

    👍
    👎
    💧
    🐼
    💤
    💩
    💀
    🙈
    🔮
    💡
    🎯
    💞
    🌴
    🚀
    😄

    How did you like the book?

    Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)