af
Theunis Krogh

Raaisels op Keurboslaan #5

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm ’n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir ’n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, ’n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak. Sy beraam planne om doktor Serfontein se geliefde perd, Towenaar, te laat skiet en dreig selfs om die pragtige bome in die laning voor die skool af te kap. Doktor Serfontein en die leerders probeer alles om dit te keer . . .
This book is currently unavailable
165 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)