af
Hennie J.de Villiers

Ontdek jou sielskrag

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in ’n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met ’n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om:• insig in jouself en ander te kry• vrede te maak met die teenstrydighede in jouself en ander• die betekenis van jou lewe te ontdek en uit te leef• lief te wees vir jouself, ander en jou omgewing• al jou probleme, bekommernisse en struikelblokke te oorkom.
This book is currently unavailable
120 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)