af
Books
Hennie Symington

Padlangs met God

In hierdie splinternuwe dagstukkieboek wat in grootdruk verskyn, skryf die geliefde skrywer Hennie Symington oor kwessies waarmee elke vrou te doen kry. Omdat sy self ’n ma én beroepsvrou is, kan sy met gesag skryf oor al die daaglikse slaggate: soms ernstig, soms met humor, maar altyd met die oog gevestig op God se Woord waaraan sy haar lewe meet. Sy skryf oor onderwerpe soos die volgende:
80 printed pages
Original publication
2012

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)