af
Hein Kruger

Jou geldsake

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroot, jou besteding beheer, jou geld ten beste belê en in vryheid jou geld tot eer van God kan bestuur. Die Here se hart vir sy kinders is om vry te wees — om onsself nie onder 'n slawejuk van skuld en stres te laat indwing nie, maar om vas te staan in die vryheid waarvoor Christus ons vrygemaak het. As Christene moet ons goeie rentmeesters wees en verantwoordelik omgaan met dit wat aan ons toevertrou is; daarom word die verskillende onderwerpe breedvoerig vanuit 'n Bybelse perspektief gedek om jou te help om jou geld tot eer van God te bestuur. Alle tantième uit verkope word geskenk aan Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.
This book is currently unavailable
143 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)