af
Lindie Koorts

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom.

Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy gesê: “dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring”. Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het.

Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd – die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister ná 1994 – probeer ook dié vraag te beantwoord.
This book is currently unavailable
770 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)