af
Izak de Villiers

Vervreemdeling

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die geloof as die filtraat waardeur mens en wêreld waargeneem word, staan in hierdie digbundel sentraal. Ook die motief van die huis en buurt figureer, en so ook ’n aantal verse oor die seun en kleinkinders. Naas die ervaring van die sprekende ek, waarvan baie van die verse uitgaan, word die problematiek van die Nuwe Suid-Afrika, en meer spesifiek van die Afrikaner (dikwels in gestalteverse verhul), een van die dominante motiewe in die nuwe bundel. Daarby kom treffende verse oor die ouer word en die dood van geliefde vriende. ’n Indrukwekkende bundel, en waardige opvolger vir die digter se bekroonde Jerusalem tot Johannesburg.
This book is currently unavailable
29 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)