Nathan Trantraal

Nathan Trantraal is in 1983 in Kaapstad gebore. In 2003 debuteer hy en sy broer Andre hul eerste strip Urban Tribe vir die Cape Argus. In 2008 publiseer Tafelberg Stormkaap:Drome kom altyd andersom uit, ’n grafiese roman. Daarop volg Coloureds (Jincom Uitgewers). Tans teken hy die weeklikse strip, The Richenbaums vir die Cape Times. Hy is getroud met Ronelda S Kamfer en pa van 'n dogtertjie, Seymour.

Chokers en survivors is sy debuutdigbundel.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)