Marié Heese

Marié Heese het Engels, Staatsfilosofie en Drama gestudeer en was eers onderwyser en toe dosent, haar laaste pos by ’n universiteit was by Unisa, waar sy betrokke was by die ontwikkeling van materiaal vir afstandsonderrig. Sy het bekendheid as skrywer verwerf met haar roman Die uurwerk kantel – gepubliseer in 1976 en heruitgegee as ’n klassieke Afrikaanse roman in 2006. Haar roman, The Double Crown, is bekroon met die Statebondsprys vir die Beste Boek in Afrika in 2010. Sedertdien het nog twee romans verskyn: The Colour of Power, en die opvolg, A Triple-headed Serpent.

Sy woon saam met haar man in Stilbaai en die Klein-Karoo
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)