Louis Esterhuizen

Louis Esterhuizen het in die Vrystaat grootgeword, en aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Daarna het hy skool gehou in Bloemfontein, Bethlehem, Pretoria en Rondebosch. Hy is tans die bestuurder van Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

Hy het in 1986 debuteer met die digbundel, Stilstuipe (wat op die kortlys vir die Rapport-prys was); daar het sedertdien nog nege digbundels uit sy pen verskyn. Sy bundel Wat die water onthou is met die Protea Poësie-prys bekroon.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)