af

Maya Fowler

Maya Fowler is ’n skrywer en vertaler. Sy is die outeur van The Elephant in
the Room (benoem vir die Herman Charles Bosman-prys) en die twee
jeugromans As jy ’n ster sien verskiet en Om op eiers te dans (wenner van ’n
Maskew Miller Longman-prys vir jeuglektuur). Haar kinderboek, Skilpad
soek sy huis, het ’n Unicef-toekenning vir vroeëkindontwikkeling gewen en
verskyn ook in Engels. Sy het grootgeword in Stellenbosch en Graaff-
Reinet en voltooi ’n meestersgraad in linguistiek aan die Universiteit
Stellenbosch. Sy woon en werk in Kanada.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)