Deon Lamprecht

Deon Lamprecht werk al 30 jaar lank as nuusjoernalis en artikelskrywer. In sy loopbaan by The Pretoria News, Beeld en Rapport het hy oor feitlik elke onderwerp geskryf, van misdaad en die omgewing tot die Bosoorlog en politiek. Hy was nasionale nuusredakteur van Beeld, stigter-redakteur van Media24 se Afrika-kantoor en ook drie jaar lank Media24 se nuusverteenwoordiger in Washington, DC. Sy liefde vir die onvertelde kant van 'n storie het hom op ver skryfpaaie deur ons land, Afrika en elders geneem. Die penvrugte van hierdie reise het vir hom vier keer die prys as Beeld se beste artikel- en diepteskrywer van die jaar besorg. Hy is tans 'n herskrywer by Huisgenoot.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)