François Bloemhof

François Bloemhof is die skrywer van meer as 50 boeke waarvoor hy al verskeie pryse gewen het (De Kat-debuutprys, ATKV-Veertjies, die Sanlam-Prys vir Jeuglektuur en die FNB/Kagiso-jeugromanprys. Hy was ook al ’n finalis vir onder meer die Sanlam/Insig-, M-Net-, CAN- en ATKV-romanpryse). Hy is ook bekend vir sy verhoog- en radiowerk en skryf gereeld vir tydskrifte en koerante.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)