Johan Marais

Johan Marais is een van Afrika se voorste reptielkundiges en -fotograwe. Hy het ’n aansienlike bydrae gelewer tot reptielbewaring en het heelwat boeke en artikels oor die onderwerp geskryf. Hy is ook die slangkenner vir die Tygerberg-gifsentrum en die Rooikruis-gifsentrum, sowel as adviseur van verskeie hospitale en klinieke dwarsdeur Afrika.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)