Lindie Koorts

Lindie Koorts is 'n historikus wat tans as 'n na-doktorale genoot aan die Universiteit van die Vrystaat se Sentrum vir Afrikastudie verbonde is. Sy het haar meestersgraad in historiese studies aan die Universiteit van Johannesburg verwerf en haar doktorsgraad in geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch.

Dié biografie is gegrond op vier jaar se navorsing. In dié tyd het sy ook 'n jaar by die Biografie-instituut van die Rijksuniversiteit Groningen in Nederland deurgebring waar sy haar skryfvaardighede geslyp het.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)