Albert Blake

Albert Blake is die skrywer van die topverkoper Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog (2010). Die rolprent Verraaiers wat in 2013 vrygestel is, is daarop gebaseer. Hy is 'n prokureur van beroep met 'n groot passie vir geskiedenis en het al twee meestersgrade in dié vakgebied behaal het - albei cum laude.

Sy verwerking van 'n Anglo-Boereoorlog dagboek, Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer, het in 2012 verskyn. Hierdie is sy jongste boek.
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)