Pierre du Plessis

Pierre du Plessis is ’n flaneur, ’n wandelaar van die stad, wat die vloei van ons wêreld bekyk. Hy het gewerk in die advertensiewese en die modebedryf. Hy skryf vir verskeie blogs en praat tans gereeld oor tendense, kreatiwiteit en hoe om te leef en te werk in ’n vinnig veranderende wêreld.
Hy is die stigter van 3rdplace, ’n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria wat vanuit die randte van die samelewing funksioneer. Hy bly in Sunnyside, Pretoria, saam met sy vrou Rialette, sy twee kinders Noa en Luther, en sy iPhone
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)